Jean Brooks

Jean Brooks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1915-12-23)23 Desember 1915
Sterfte 25 November 1963 (op 47)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1935–1948
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Brooks (23 Desember 1915 – 25 November 1963) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Falcon in Danger (1943), The Falcon and the Co-eds (1943), The Leopard Man (1943), en The Seventh Victim (1943).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search